Vryf rib in met sout en peper. Bak by 180 grade met vetkant na bo (sonder die sous)
SOUS
1 Koppie tamatiesous
200ml bruin suiker
halwe koppie asyn
2½ tot 3 ml tobasco
Kook sous vir 5 minute, gooi oor rib en bak verder vir 15 minute tot taaierig.
bydrae: Chantelle Geldenhuys
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
Follow @kookkuns

Vir hoe lank?
ReplyDeleteWeet nie wat Chantelle Geldenhuys hiervan sou dink nie, maar 30 minute voor jy die sous oorgooi.
Delete