Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/16/2009

Oondgebraaide skaaprib / Oven-roasted Lamb Ribs

Vryf rib in met sout en peper. Bak by 180 grade met vetkant na bo (sonder die sous)

SOUS
1 Koppie tamatiesous
200ml bruin suiker
halwe koppie asyn
2½ tot 3 ml tobasco

Kook sous vir 5 minute, gooi oor rib en bak verder vir 15 minute tot taaierig.

bydrae: Chantelle Geldenhuys

2 comments :

  1. Replies
    1. Anonymous16/9/19 14:22

      Weet nie wat Chantelle Geldenhuys hiervan sou dink nie, maar 30 minute voor jy die sous oorgooi.

      Delete