Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/14/2010

Kastaiings

Plaas die kastaiings in 'n kastrol en bedek met koue water. Bring dit tot kookpunt. Verwyder van hitte wanneer dit sterk borrel.

Verwyder die kastaiings uit die kookwater met 'n dreineer lepel. Hou dit vas met 'n warm doek en verwyder die doppe en binneste vliesie met 'n skerp mes.
Indien die vliesie nie afkom nie kan jy dit vir nog 'n paar minute in die kookwater plaas of braai dit in 'n bietjie botter.

Sit dit nou in 'n kastrol met 'n bietjie bouillon en kook tot sag of gebruik volgens die aanwysings van jou resep.

Verwyder uit die bouillon en bedien met 'n sous van jou keuse.

No comments :

Post a Comment