Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/12/2010

Sous vir braaivleis

Hierdie is die Raubenheimers se gunsteling sous by braaivleis.

3 eetlepels botter
1 ui, gekap
¼ koppie asyn
3 eetlepels bruinsuiker
½ koppie tamatiesous
1 eetlepel mosterd
¾ teelepel kerriepoeier
¾ teelepel sout

Braai die uie in die botter tot sag.
Voeg die res van die bestanddele by en prut vir 5 minute.

resep: A. Raubenheimer

2 comments :

  1. Anonymous6/6/11 19:45

    Hier is goeie resepte, maar hoe kan ek dit aftrek om later uit te druk en te gebruik asseblief? Ek kan nie die hele proses op die internet doen en dit aanhou terwyl ek kook nie,

    ReplyDelete
  2. Anonymous8/6/11 10:23

    Ek laai die resepte op Kookkuns op my selfoon. Dit werk lekker in die kombuis en is goedkoper as om dit elke keer te druk. Ek het ook 'n Kookkuns folder met al my gunsteling Kookkuns resepte in my browser.

    ReplyDelete