Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/19/2010

Dadelpoeding / Date Pudding

2 eetlepels botter
125 ml bruinsuiker
250 ml broodkrummels, in 250 mℓ melk geweek
250 mℓ meel
1 teelepel sout
½ teelepel gemengde speserye
½ teelepel gemaalde kaneel
½ teelepel gemaalde gemmer
½ teelepel koeksoda
250 g dadels, in klein stukkies gesny

Meng die botter en suiker goed.
Voeg die broodkrummels met melk by.

Sif al die droë bestanddele saam.
Voeg by die bottermengsel.
Voeg die dadels by.

Gooi die mengsel in ’n gesmeerde oondbak, sit klonte botter op en bak vir 30 minute by 180ºC.

Bedien saam met suurlemoensous.

No comments :

Post a Comment