Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/23/2010

Sweedse appelcharlotte

Maak appelbotter van 900 g kookappels.

Braai 110 g vars broodkrummels tot goudbruin en bros in 110 g botter.

Vul ’n 850 mℓ charlottevorm of 15 cm soufflébak met afwisselende lae krummels en appelbotter. Begin en eindig met die krummels.
Bak vir 30 minute in ’n 190ºC oond.

Keer die charlotte uit net voor bediening en bedien apart saam met room.

No comments :

Post a Comment