Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/14/2011

Murg-van-groentesop / Marakkasop / Persiese sop

Maak ’n purée van genoeg murg-van-groente vir al jou eters.

Kook die purée in consommé.

Voeg ’n hand vol gekookte ertjies en croûtons by net voor opdiening.

No comments :

Post a Comment