Meng 400 g grof gerasperde okkerneute met 200 g strooisuiker.
Roer nou 4 eiergele, 250 mℓ styfgeklitste room en 30 mℓ brandewyn by.
Gooi die mengsel in die gebakte kors.
Bak die tert vir 40 minute by 180ºC.
Sif versiersuiker oor voor jy dit bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment