6 appels, geskil en ontpit
250 mℓ broodkrummels
die gerasperde skil en sap van ’n halwe suurlemoen
5 mℓ gemaalde kaneel
Kook alles saam in 750 mℓ water tot die appels sag is.
Verwerk in ’n voedselverwerker saam met 500 mℓ witwyn.
Jy kan suiker byvoeg indien dit te suur is na jou sin.
Bedien met croûtons.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment