Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


6/11/2011

Koue vrugte nagereg

Koue vrugte nagereg
1 papaja, fyngekap
4 piesangs, fyngekap
die sap van 4 lemoene
30 mℓ suiker
1 pakkie aarbeijellie
wit van 2 eiers, styfgeklop

Kook die vrugte, sap en suiker saam vir 5 minute.

Klop die jellie by tot dit opgelos is.

Klop die eierwit by.

Gooi in ’n natgemaakte vorm en laat stol in die yskas.

Bedien met room of vla.

resep: Johanna Horn

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment