Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


7/15/2011

Piesangroomys / Roomyspiesang (Banana Split)

Die Amerikaners het die banana split gewild gemaak. Dit is ’n gehalveerde piesang met drie skeppies roomys daarop; die roomys kan een geur of 3 verskillende geure wees. Die roomys word bedek met sjokoladesous en versier met geklopte room en glanskersies.


Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment