250 mℓ room
150 mℓ gerasperde parmesaan
Plaas die uie in water en bring tot kookpunt. Prut vir 25 minute tot sag.
Verwyder die uie uit die water en sny dit in kwarte. Plaas dit in ’n oondbak, gooi room oor en strooi parmesaan oor. Bak vir 30 minute by 180ºC.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment