Berei 2 liter groentesop voor.
Vir die kluitjies meng jy 5 ml sout, 5 ml gemengde kruie, ’n knypie witpeper, ’n knypie neutmuskaat, 3 eiers en 250 ml melk. Meng dit met ’n houtlepel.
Wanneer die sop kook gooi jy die kluitjiemengsel deur ’n sif in die sop. Druk dit deur die sif met die houtlepel.
Bedien die sop met gerasperde cheddar.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment