4 uie, in dun skywe gesny
1, 5 liter bouillon / vleisaftreksel
seldery, die wit gedeelte van ’n bos in klein stukkies gesny
30 g botter
15 mℓ suiker
knypie neutmuskaat
sout en peper na smaak
Plaas al die bestanddele in ’n kastrol. Bring stadig tot kookpunt en kook tot al die groente sag is.
Verwerk die sop tot fyn in ’n voedselverwerker.
Plaas terug in die kastrol en verhit.
Roer ’n bietjie room by voor jy dit bedien.
Bedien met croûtons.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment