Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

12/03/2011

Avokadosop

1 avokado
5 ml brandewyn
1 ml gemaalde mostert
1 ml sout
15 ml suurlemoensap
1, 5 liter bouillon / vleisaftreksel

Verwerk die vleis van die avocado tot glad in ’n voedselverwerker saam met die brandewyn, mostert en sout.

Roer die avokadomengsel by die kokende bouillon.

No comments :

Post a Comment