Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

1/05/2012

Lukwartsop

500 g lukwarte, skoongemaak en ontpit
1,5 liter bouillon / vleisaftreksel
100 mℓ room
sout en varsgemaalde swartpeper
croûtons

Bedek die lukwarte met water en kook tot sag.
Gooi die water af.

Kook die lukwarte vêrder in bouillon vir 1½ uur.

Gooi sout en peper by na smaak en roer die room by.

Bedien met croûtons.

No comments :

Post a Comment