Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

2/07/2012

Aartappelomelet / Omelette parmentière

Om 'n aartappelomelet te maak gebruik jy die basiese resep vir 'n omelet.

Kook twee aartappels tot gaar en sny dit in blokkies.
Braai die blokkies liggies in botter.
Plaas die aartappelblokkies op die omelet voor jy dit toevou.

No comments :

Post a Comment