Braai 500 ml gekapte uie in botter tot dit net begin deurskynend raak.
Geur met sout, peper en 'n knippie rooipeper.
Gooi die uie op die tertkors uit.
Klop 5 eiers saam en gooi oor die uie.
Bak die tert by 200°C vir 5 minute.
Stel die hitte laer tot by 160°C en bak tot die eiers gestol het en effen ligbruin begin raak.
Bedien die tert saam met 'n mengelslaai en kaas.
(foto Renato Spinazzola)
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments:
Post a Comment