Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek | Bier

7/22/2012

Braai: Suurlemoenmarinade vir lam

Die resep is genoeg vir 1 kg lamsvleis.

Meng die volgende bestanddele saam:

die sap en gerasperde skil van 1 suurlemoen
2 fyngekapte knoffelhuisies
2 gekapte stingeluie
20 mℓ vars gekapte kruisement
15 mℓ olyfolie
sout
varsgemaalde swartpeper

Marineer die vleis in die sous oornag in 'n bedekte houer.

Nog marinades vir lam op die braai of spit:

Rooibos marinade

Braaivleismarinade

Pynappelmarinade

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments:

Post a Comment