Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek | Bier

7/13/2012

Céleri rémoulade

In Frankryk is hierdie weergawe van die klassieke rémoulade baie gewild.

30 mℓ volgraan mosterd
125 mℓ mayonnaise
60 mℓ peperwortelsous
1 fyngedrukte knoffelhuisie

Meng die bestanddele om die sous te maak.

Die sous is geskik vir vleis of vis.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments:

Post a Comment