Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek | Bier

7/11/2012

Rémoulade

250 mℓ mayonnaise
40 mℓ gekapte vars kruie, 'n mengsel van pietersielie, grasuie, tarragon en kerwel
20 mℓ ingelegde kappertjiesaad
2 fyngekapte agurkies

Meng die bestanddele om die sous te maak.

Die sous is geskik vir vleis of vis.


Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments:

Post a Comment