10 g botter
4 repies spek, in blokkies gesny
Braai die spek bros in die botter.
Meng met die croûtons.
Gebruik die basiese resep vir 'n omelet.
Skep die vulsel bo-op en vou toe.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment