Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/08/2012

Aartappelballe / Potatoe Balls

Maak gekookte aartappels fyn. Die mengsel moet nog styf wees, nie pap nie.
Meng die aartappel met 'n knippie sout, 'n bietjie gesmelte botter, 125 mℓ warm, 5 mℓ suurdeeg en genoeg meel om 'n deeg te vorm.
Knie die mengsel, bedek met 'n doek en laat op 'n warm plek staan tot dit begin rys.

Rol nou balletjies van die deeg, pak op 'n gesmeerde bakplaat en bak by 180°C tot gaar.
Ander opsies is om die balle te braai of diepbraai (foto) of om dit in broodkrummels te rol voor jy dit bak. Druk die balle plat met 'n vurk om 'n plat koekie te vorm.

No comments :

Post a Comment