Loading

Braai | Brood | Drankies | Eier | Graan | Groente | Happies | Inlê | Kaas | Koek | Koekies | Nagereg | Pasta | Pluimvee | Slaai | Sop | Souse | Vegetaries | Vis en Seekos | Vleis | Wild | Voorgereg / Entrée | Hoofgereg | Slaai | Nagereg

Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Wyn | Wynwoordeboek | Bier

8/09/2012

Biermarinade vir wanneer jy vark braai

Meng 1,8 liter bier, 3 fyngedrukte knoffelhuisies, 1 ui, baie dun gesny, 2 lourierblare, 8 takkies tiemie, 8 takkies salie, 2 gekapte jalapenos, 60 mℓ olyfolie, sout en varsgemaalde swartpeper.

Jy kan 2 kg vark in hierdie marinade marineer oornag.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments:

Post a Comment