Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/01/2012

Kaas aartappels

Kook jou aartappels soos vir fynaartappels.

Roer by 250 mℓ gerasperde cheddar en die geel van 2 eiers by die aartappels.

Vul 'n gesmeerde oondbakkie met die aartappel, strooi broodkrummels oor, stip met botter en bak by 180°C tot bruin.

No comments :

Post a Comment