30 mℓ asyn
3 jenewerbessies
100 mℓ olyfolie
2 fyngedrukte knoffeltoontjies
100 mℓ droë rooiwyn
Laat die lam oornag in die marinade lê.
jenewerbessies
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a Comment