Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/07/2012

Dille-mayonnaise doopsous

Vir 'n vinnige doopsous kan jy 125 mℓ gekapte dille, 'n paar druppels suurlemoensap en 15 mℓ gekapte kappertjiesaad by 250 mℓ mayonnaise roer.

Die sous kan ook saam met vis bedien word.

No comments :

Post a Comment