30 mℓ olyfolie
4 uie, in dun skywe gesny
1 knoffelhuisie, fyngekap
sout en witpeper
50 g witpeper
15 mℓ fyngekapte vars pietersielie
Plaas die aartappels in 'n kastrol, bedek met water en gooi
sout by. Bring die water tot kookpunt. Kook vir 2 minute.
Dreineer die aartappels.
Verhit die oond tot 200°C.
Verhit die olyfolie in 'n pan. Dit moet 'n pan wees wat jy
in die oond kan gebruik.
Voeg die uie en knoffel by, geur met sout en peper en braai
vir 8 minute.
Verwyder die uie en knoffel uit die pan en hou eenkant.
Smelt die botter in die pan.
Pak ⅓ van die aartappels in die bodem van die pan. Geur met
sout en peper.
Bedek die aartappels met die helfte van die uie en knoffel.
Bedek met 'n ⅓ van die aartappels, sout en peper, gevolg deur die res van die
uie en knoffel en dan die laaste ⅓ aartappels.
Bak in die oond vir 12 minute.
No comments :
Post a Comment