Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


10/04/2012

Duchesse aartappels / Duchess aartappels / Pomme de terre duchesse

Die klassieke manier van aartappels bedien is fynaartappels gegeur met sout, peper en 'n knypie neutmuskaat. Dit word dan gemeng met 2 eiergele en 'n groot klont botter.

Dan maak jy vorms met die aartappel wat jy goudbruin braai in olie.

No comments :

Post a comment