Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

10/24/2012

Bontemps

Bontemps is 'n sous gemaak van sider (appelwyn) en mosterd. Dit word bedien saam met gebraaide vleis of pluimvee.

Kook 15 mℓ fyngekapte ui in 'n klont botter, saam met 'n knypie sout, 'n knypie paprika en 200 mℓ sider. Kook dit af met ⅔.

Voeg 200 mℓ velouté by en bring tot kookpunt.
Verwyder van die hitte en klop 40 g botter en 15 mℓ mosterdpoeier by.

No comments :

Post a Comment