Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


11/08/2012

Lendeskyf met sampioene en wyn

Sny 250 g sampioene in skywe en kap 'n salot fyn. Braai dit saam in botter vir 6 minute.
Voeg 125 mℓ madeirawyn en 30 mℓ consommé/aftreksel by. Kook vir 5 minute.

Braai jou lendeskyf (sirloin steak) na wens en bedien met die warm sous.

Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.

No comments :

Post a comment