Blansjeer dit met 'n knippie sout by – 2 minute is genoeg.
Sny die aspersies in baie klein stukkies. Kook die stukkies aspersies in 'n klont botter, 15 ml aftreksel/bouillon, 'n knippie suiker en sout en peper. Kook vir so 5 minute.
Maak 'n witsous/béchamel en roer die geel van 1 eier by.
Bedien die aspersies op roosterbrood en skep die sous bo-oor.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment