Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes


11/16/2012

Gorgonzola brood

Vir 'n lekker kaasbrood verkrummel jy 100 g gorgonzola en meng dit met 125 mℓ olyfolie en 1 fyngedrukte knoffelhuisie.

Sny 'n Franse brood vol gleuwe en smeer die kaasmengsel daarin. Draai dit toe in foelie en bak by 180°C vir 20 minute.

No comments :

Post a comment