Hierdie oblietjies kan jy gebruik in slaai of oor pasta.
Jy het omtrent 15 mℓ vars gerasperde parmesaan nodig per oblietjie. Rol die hopies parmesaan plat op bakpapier. Bak dit net so op die bakpapier by 160°C tot goudbruin en hard. Dit neem omtrent 10 minute.
Verwyder die oblietjies versigtig en laat dit afkoel.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

No comments :
Post a Comment