Die beenmurg moet geposjeer word. Hiervoor het jy verkieslik kaasdoek nodig. Draai die beenmurg daarin toe en laat sak dit in kokende aftreksel. Die water moet nie kook wanneer die beenmurg daarin is nie. Vars beenmurg neem 5 minute voor dit reg is; gevriesde beenmurg 8 minute.
Kook jou eiers tot hard.
Halveer die eiers en verwyder die geel.
Druk die geel fyn met 'n vurk en meng met die beenmurg, sout, peper en vars fyngekapte pietersielie.
Vul die eiers met die mengsel en bedien.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
1/24/2013
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment