30 mℓ olie 500 g okra
blikkie gekapte tamaties
1 ui, fyngekap
2,5 mℓ rissiepoeier
5 mℓ gemaalde borrie
5 mℓ kerriepoeier
Verhit die olie in 'n pan en braai die okra net so heel vir 10 minute. Roer gereeld om te verhoed dat dit vasbrand.
Voeg die res van die bestanddele by, meng goed en kook vir nog 10 minute.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a Comment