Plaas die eiervrug in 'n kastrol, bedek met aftreksel / bouillon en kook tot gaar – sowat 20 minute.
Lê die skywe eiervrug op 'n bord en skep witsous oor.
Bedien dadelik.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
No comments :
Post a Comment