Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/03/2013

Gestoofde groenboontjies in vleissous

Was die boontjies in koue water en sny dan die punte af (top and tail).

Sny die boontjies in stukkies.
Kook die boontjies gaar in 250 ml aftreksel of bouillon.

No comments :

Post a Comment