Macaroni sop is basies 'n mengsel van macaroni en bouillon.
Kook die macaroni net
so dat dit nog ferm is.
Spoel dit af onder water om los te maak van mekaar.
Gooi by die sop.
Maak 'n bietjie room warm waarvan jy 'n bietjie by elke bord
sop roer.
Strooi parmesaan oor en bedien.
No comments :
Post a Comment