10 peperkorrels
bouquet garni
2 uie, in kwarte gesny
2 wortels, in kwarte gesny
1 selderystingel, in kwarte gesny
water
Plaas die vleis in 'n groot kastrol, sit die res van die bestanddele by en bedek met koue water. Laat dit vir 4 uur prut.
Dreineer die vleis en plaas die twee stukke op mekaar. Steek dit vas met 'n pen as dit nie maklik op mekaar bly nie.
Plaas 'n bord bo-op en sit 'n swaar gewig van ten minste 2 kg bo-op. Laat dit oornag so staan.
Bestryk die vleis met 3 lae vleisglaseersel voor jy dit bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment