Was die boontjies in koue water en sny dan die punte af (top and tail).
Sny die boontjies in groot stukke.
Plaas dit in gesoute kookwater en kook vir 15 minute.
Sny 'n ui baie fyn op en braai in 15 mℓ olyfolie tot sag.
Roer nou die boontjies, 5 mℓ vars tiemie en 5 mℓ vars pietersielie by en bedien.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment