Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

6/17/2013

Roereier en kaas

4 eiers, liggies geklop
60 mℓ melk
10 mℓ botter
sout en peper
20 mℓ gerasperde parmesaan
vars pietersielie, fyngekap
gebotterde roosterbrood om die eier op te bedien

Smelt die botter in 'n pan en gooi die eier, parmesaan, melk en sout en peper by. Roer tot dit begin verdik.

Bedien op die roosterbrood en strooi pietersielie oor.

Die resep is genoeg vir 4 persone.

resep: D.D. Cottington Taylor

No comments :

Post a Comment