Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

7/14/2013

Bronkorsslaai

Hierdie resep is vir wanneer jy 'n slaai nodig het by jou vis:

250 mℓ bronkors (watercress)
1 klein rooi ui, in halwe ringe gesny
10 mℓ vissous
die sap van 2 lemmetjies
10 mℓ vars gekapte gemmer
3 mℓ suiker
1 rissie, ontpit en fyngekap

Meng al die bestanddele en bedien saam met vis.

No comments :

Post a Comment