Kom sit aan by die Kaapse tafel, spesiaal gedek vir Klein Karoo Klassique 2013 om 20:00 na die Uitvoering van die Kaapse Filharmoniese Orkes. Die buffet spyskaart sluit gunsteling Kaapse geregte in:
Menu
Kerrie Mosselsop
Tuisgebakte Brood met Plaasbotter
Snoek Frikkadels met soetrissie-tamatiesous
Soet-Suur Piekelvis
Koperpennyslaai
Beetslaaie
Masala Hoender
Tamatie Bredie met Karoo Lam en Basmati Rys
Springbokpastei, heel kwepers en Jellie
Pampoenkoekies
Wintergroente en Gebakte aartappels
Malvapoeding met vla
Koeksisters
Melktert en vrugte met Heuning room
Besprekings noodsaalik: 044 272 2101
10 August • 20:00 • Queen's Hotel, Oudtshoorn • R 210
Klein Karoo Klassique
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes
No comments :
Post a Comment