Jy het 250 ml fyngesnyde wortels nodig. Gooi dit by die gaar boontjies en laat dit stadig smoor tot sag. Gooi bouillon by indien dit te droog kook.
In plaas van wortels kan jy ook tamaties, mielies of okra gebruik.
Stuur jou resepte na con@qvrp.net . Foto's van die resepte is ook welkom.
No comments :
Post a comment