Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/30/2013

Aartappels, soos hulle dit in Lyons doen / Pommes Lyonnaise

Sny gekookte aartappels in blokkies en rasper ui. Die hoeveelheid moet 1 deel ui vir elke 2 dele aartappel wees.

Smelt 'n klont botter in 'n pan en braai die ui vir 3 minute. Moet dit nie bruin braai nie.

Voeg die aartappels by en geur met sout en peper. Verhit alles saam en bedien. Dit neem ongeveer 12 minute. Onthou om dit oor lae hitte te braai, sodat dit nie bruin braai nie.

No comments :

Post a Comment