Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

8/29/2013

Franse boontjies / French Beans

Kook 500 g boontjies.

Smelt 'n groot klont botter in 'n swaarboomkastrol en voeg 'n fyngekapte ui by. Laat dit smoor tot die ui sag is.

Voeg 250 ml aftreksel / bouillon by, die boontjies en sout en peper. Laat dit stadig kook vir 30 minute.

No comments :

Post a Comment