Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/20/2013

Boontjies met tamaties

Kook 500 g boontjies.

Smelt 'n groot klont botter in 'n swaarboomkastrol en voeg die boontjies, 'n fyngekapte ui en 'n fyngekapte stok seldery, 2 wortels in blokkies gesny en sout en peper by. Laat dit smoor tot die groente sag is.

Meng nou 250 mℓ fyngekapte tamatie en 30 g botter by. Laat verder smoor tot alles verhit is.
Bedien dadelik.

No comments :

Post a Comment