Skil gekookte aartappels en verhit dit dan in 'n groot klont botter.
Voeg sout en peper by en 10 mℓ vars fyngekapte pietersielie. Plaas die deksel op en los dit 'n paar minute op die hitte. Skud dit af en toe.
Bedien dadelik.
Die Volledige Afrikaanse Gids tot Kookkuns met resepte en definisies. Suid-Afrikaanse resepte in Afrikaans, klassieke resepte in Afrikaans, alle resepte in Afrikaans.
Soek vir 'n resep
Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.
Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/21/2013
Subscribe to:
Post Comments
(
Atom
)
No comments :
Post a Comment