Soek vir 'n resep

Gebruik die soekenjin (bo) of die alfabetiese gidse (onder) om te soek vir resepte of ander inligting.



Kookterme / Woordelys | Wenke en Advies | Resepteboeke | Oondtemperature | Mate en gewigte | Gram per 250 ml / 1 koppie | Pangroottes | Basiese kombuisgereedskap | Wynwoordeboek | Die spens | Beesvleissnitte en gaarmaakmetodes

9/19/2013

Braaidag 2013

Een van Suid-Afrika se gunsteling tydverdrywe word die maand gevier op 24 September: braai.

Sosaties is al jare 'n gunsteling in Suid-Afrika. Maak hierdie braaidag die ware jakob met hierdie sosatie resep. Onthou om houtstokkies vooraf in water te week. Dit verhoed dat dit brand.

As dit nog te koud is na jou sin om voor die rooster te staan kan jy lamskenkels in 'n potjie maak.

Vir nagereg braai jy sommer piesangs net so in die skil.

Braai wenke

No comments :

Post a Comment